{"title":"Afrikaans","description":"","products":[{"product_id":"katryn-vrou-van-die-richtersveld-by-huisamen-j","title":"Katryn, Vrou van die Richtersveld by Huisamen, J","description":"\u003cp\u003eISBN 9780798156462\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Human \u0026amp; Rousseau 2012\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e189 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSoft Cover\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKatryn Jonis staan in die Kaapse Hooggeregshof tereg op aanklag van moord.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie oorledene is die seun van haar aartsvyand, Abraham Klink. Sonder advokaat of ooggetuies, met al die omstandigheidsgetuienis teen haar, moet Katryn voor die halsregter veg vir haar lewe.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy het net één wapen tot haar beskikking: dat sy die waarheid praat, so heilig en so waar as wat net die waarheid kan wees.\u003c\/p\u003e","brand":"Human \u0026 Rousseau","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":34626310340770,"sku":"","price":186.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/products\/preview.csmk-2272-g520.1.front.0798156465.jpg?v=1591778709"},{"product_id":"oktober-by-reney-warrington","title":"oktober by Reney Warrington","description":"\u003cp\u003e9781869195472\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eProtea Boekhuis; 2012\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003ePaperback; 212 pages\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e'n Ongelooflike liefdesverhaal: Jo, 'n professionele fotograaf, en Leigh, 'n popsanger, ontmoet tydens 'n funksie. Kort hierna tuimel albei se lewens inmekaar, maar 'n romanse ontwikkel wat groot belofte inhou. 'n Groep paparazzi steel dan 'n teer, maar onskuldige oomblik tussen die twee en basuin dit aan die wereld uit  kort voor Leigh weer 'n terugkeer na die verhoog sou moes maak. Kan die liefde tussen hulle werk? Hierdie twee se outydse hofmakery word die hartklop van roman wat die leser se aandag sal hou tot die laaste bladsy toe\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44489999024290,"sku":"","price":75.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/xfll-1898-g820.1.front.1869195477.jpg?v=1715253140"},{"product_id":"my-mamma-is-n-taal-by-koos-kombuis","title":"My Mamma is 'n Taal by Koos Kombuis","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780798141833\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: \u003cspan\u003eHuman \u0026amp; Rousseau, December 2001\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003ePaperback, 135 pages\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45613211582626,"sku":"","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_0982cf3c-2bc2-4a9f-9646-257aad2843cc.jpg?v=1750164144"},{"product_id":"die-dieper-dors-n-innerlike-gesprek-by-koos-kombuis","title":"Die Dieper Dors - 'n Innerlike Gesprek by Koos Kombuis","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780798147330\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Human \u0026amp; Rousseau, September 2006\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 192 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie jongste versameling rubrieke en essays van hierdie skrywer volg op die spore van sy vorige versamelings, My mamma is 'n taal en Afrikaans, my darling. Die stukke wissel tussen humor en erns, maar is dikwels ook 'n kombinasie van die twee. Hier het ons weer eens die unieke stem van Koos Kombuis - heerlik oneerbiedig by tye, maar altyd met 'n eerlike mening oor gebeure en dinge. Maar Die dieper dors is ook meer as net 'n bundel rubrieke. Dit is 'n collage van gedagtes, essays, en selfs poesie wat deur hom geskryf is die afgelope drie jaar. In samehang lees dit soos 'n seldsame en uiters ontboesemende gesprek tussen die skrywer en homself; vol humor, patos, en interessante brokkies inligting wat tot dusver streng geheim was.\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45613216071842,"sku":"","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_aa658ddb-1cd0-4a1b-8947-a814881e8e72.jpg?v=1750164509"},{"product_id":"asbesmiddag-by-etienne-van-heerden","title":"Asbesmiddag  by Etienne Van Heerden","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780624045755\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: \u003cspan\u003eTafelberg Publishers Ltd, July 2016\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003ePaperback, 347 pages\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45613221445794,"sku":"","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/hjmk-122-g530.1.front.0624045757.jpg?v=1750164803"},{"product_id":"toorbos-by-dalene-matthee-author","title":"Toorbos by Dalene Matthee (Author)","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780624041627\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher ‏ : ‎ Tafelberg, January 1, 2003\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover, 311 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToorbos is 'n bosromanse. Dit is die storie van 'n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit 'n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is 'n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur 'n man, Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena \"afgetrou\" met hom, en moet sy 'n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hierargie in te neem. Die wereld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar 'n mistieke ervaring moontlik – dit is die soort vervoering wat Karoliena soek – terwyl die dorpsbestaan aan 'n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes – baie ouer as sy – en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar \"iewers, iewers iets verskriklik verkeerd\" is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: \"wie's-jy, wie's-jy\".\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45613228294306,"sku":"","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/A15WQiFfXVL._SL1500.jpg?v=1750165031"},{"product_id":"magersfontein-o-magersfontein-afrikaans-edition-by-etienne-leroux","title":"Magersfontein, o Magersfontein! (Afrikaans Edition) by Etienne Leroux","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780798106962\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan class=\"a-list-item\"\u003e\u003cspan class=\"a-text-bold\"\u003ePublisher ‏ : ‎\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eHuman \u0026amp; Rousseau,\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan class=\"a-list-item\"\u003e\u003cspan class=\"a-text-bold\"\u003e‎\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eJanuary 1, 1976\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan class=\"a-list-item\"\u003e\u003cspan\u003eHardcover, 192 pages\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45756227322018,"sku":null,"price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/71hH_l9mU0L._SL1290.jpg?v=1755095862"},{"product_id":"die-opstand-animal-farm-george-orwell-bruwes-translation","title":"Die Opstand (\"Animal Farm\" ) George Orwell; Bruwes Translation","description":"\u003cp\u003eISBN: 062802275\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Perskor (1982)\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover with DJ, 107 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45888745799842,"sku":null,"price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_e2c0d0d9-29a0-42bc-9206-94e8d1e437b7.jpg?v=1760104726"},{"product_id":"lewendood-kantlynkarteling-by-n-digbundel-breytenbach-breyten","title":"Lewendood : Kantlynkarteling by ‘n digbundel \/Breytenbach, Breyten","description":"\u003cp\u003eISBN: 0620077212\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Taurus, 1985\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 165 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45896979316898,"sku":null,"price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_dfb0c1f4-d342-4d27-b2e9-e76eb9e4d49f.jpg?v=1760341612"},{"product_id":"hart-lam-by-breytenbach-breyten","title":"Hart-lam by Breytenbach, Breyten","description":"\u003cp\u003eISBN: 0947046402\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Taurus, 1991\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 83 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45896983117986,"sku":null,"price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/hart-lam-600x911.jpg?v=1760341992"},{"product_id":"vrouevertellers-1843-1993-by-annemarie-van-niekerk","title":"Vrouevertellers: 1843-1993  by Annemarie. Van Niekerk","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780624032144\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Tafelberg, 1994\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 461 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46235404107938,"sku":null,"price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/https___api.aristata.co.za_images_9780624032144.avif?v=1761726678"},{"product_id":"soos-familie-ena-jansen-authors-inscription","title":"Soos Familie – Ena Jansen {Author's inscription}","description":"\u003cp\u003eISBN: 9781869199531\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Protea, 2016\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 574 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSoos Familie – Ena Jansen\u003cbr\u003eStedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVanwee hulle posisie in die kontakgebied tussen “ras” en klas is huiswerkers perfek geposisioneer om die belangrikste tolke en vertalers in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees; tussen ryk en arm, stad en platteland, werkgewers en werknemers. Dekades lank was huiswerkers die enigste swart en bruin mense wat wit stedelinge enigsins van naderby geken en in hulle huise toegelaat het – en op min plekke vind hierdie gegewe so sterk neerslag as in die Suid-Afrikaanse letterkunde.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOngeveer tien jaar na die einde van apartheid het Ena Jansen na huiswerkers se spore in Suid-Afrikaanse stadsboeke begin soek. Soos familie: Huiswerkers in Suid-Afrikaanse stadsboeke gee via die letterkunde op boeiende wyse insig in die omstandighede van “die bediende” as ‘n sosiale en ekonomiese instelling wat so ver terugstrek as die eerste jare van die vestiging van die Kaap. Vanuit hierdie oogpunt \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003egesien, is die indiensneming van bediendes en alles wat daarmee saamhang een van die oudste praktyke in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, miskien selfs ‘n historiese konstante wat alle ander veranderinge oorleef het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eSoos familie\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis ‘n verkenning van die rol en betekenis van ongeveer ‘n honderd huisbediendekarakters in stadsboeke uit ‘n groot deel van die twintigste eeu en daarna – weliswaar teen die agtergrond van sosiologiese gegewens, maar veral ook met die voortdurende besef dat tekste die mag het om in te werk op die werklikheid.\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46235428192418,"sku":null,"price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/soosfamilie.jpg?v=1761726855"},{"product_id":"die-sneeuslaper-afrikaans-edition-by-marlene-van-niekerk-authors-inscription","title":"Die sneeuslaper (Afrikaans Edition) by Marlene van Niekerk { Author's inscription}","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780798151818\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher ‏ : ‎ Human \u0026amp; Rousseau, October 7, 2010\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 192 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe ontstaan stories, en waarom? Dít is die vrae wat die skeppende skrywer besig hou. Wat is die voorwaarde vir die skryf van fiksie? Nood, dwang, ’n luisteraar, ’n geleentheid, ’n retoriek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Die sneeuslaper word die betekenis van die vertelkuns op magiese wyse deur vier verweefde verhale oor vriendskap vergestalt. Dit is die aanvanklike gebrek aan begrip vir ’n vriend of medemens wat aangrypend deur die spreker in elke verhaal onthul word (nie sonder humor nie), en wat uiteindelik ’n loutering teweegbring – in verteller én leser.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e“Die swanefluisteraar – ’n intreerede”: ’n Dosent in kreatiewe skryfwerk kom haar moses teë in ’n buitengewone student (“van wie ek alles geleer het wat ’n skrywer moet wéés ...”).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e“Die slagwerker – ’n grafrede”: Die aard van vriendskap ontvou wanneer die vriend van ’n gestorwe outeur roubeklaers toespreek op sy begrafnis.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e“Die sneeuslaper – ’n veldwerkverslag”: ’n Veldwerker wat meedoen aan ’n ondersoek na haweloses misreken haar met ’n wel ter tale boemelaar. (“Ek sal my sneeustorie mooi vir u verpak. Die verpakking is alles, nie waar nie?”)\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e“Die vriend – ’n lesing”: Die vriendin van ’n fotograaf bely haar skuld aan die tragiese verloop van hulle verhouding. (“Dit was ek wat moes oopgaan...”)\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie eksentrieke karakters is almal alter ego’s saamgebind in ’n strange l\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46235789328546,"sku":null,"price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/41B_8gR9oqL.jpg?v=1761728473"},{"product_id":"literatuur-en-apartheid-konsepsies-van-gekleurdes-in-die-afrikaanse-roman-tot-1948-gerwel-jakes","title":"Literatuur en Apartheid: Konsepsies van Gekleurdes in die Afrikaanse Roman tot 1948 - Gerwel, Jakes","description":"\u003cp\u003eISBN: 1868080161\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Universiteit van Wes-Kaapland, 1988\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 163 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46235970207906,"sku":null,"price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/https___api.aristata.co.za_images_9781868080168.avif?v=1761729366"},{"product_id":"jeannie-goosen-n-uilvlieg-weg","title":"Jeannie Goosen 'n Uilvlieg Weg","description":"\u003cp\u003eExcellent condition second hand\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Tafelberg\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover, 58 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46237632331938,"sku":null,"price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/6fe1780e7bb308878f8ca555822799b7_360x_767ef15c-6d99-4c1e-82bc-03e14b149ace.webp?v=1761738375"},{"product_id":"n-kat-in-die-sak-jeanne-goosen","title":"'n Kat in die sak - Jeanne Goosen","description":"\u003cp\u003ePrevious owner's signature\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eISBN: 0798620587\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Haum- Literer Uitgewers, 1986\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 70 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBundel kortverhale deur die bekroonde Jeanne Goosen. Haum 1986, eerste uitgawe, eerste druk. Sagteband, 69 bladsye,\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46237804953762,"sku":null,"price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/170227113801_P1010135.avif?v=1761739077"},{"product_id":"louoond-by-goosen-jeanne","title":"Louoond by Goosen Jeanne","description":"\u003cp\u003eExcellent condition second hand\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eISBN: 9780798623049\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: HAUM-Literer: 1987\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 68 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46237827236002,"sku":null,"price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_64c9a0b3-8501-4721-9574-bf2c8d236244.jpg?v=1761740157"},{"product_id":"marxisme-en-die-afrikaanse-letterkunde-by-ampie-coetzee","title":"Marxisme en die Afrikaanse letterkunde by Ampie Coetzee","description":"\u003cp\u003ePrevious owner's signature\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eISBN:1868080226\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Universiteit van Wes-Kaapland. 1988\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 90 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46238012178594,"sku":null,"price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_8d81a3b4-aa5b-4eba-981d-aa62455cf9a9.jpg?v=1761741411"},{"product_id":"buller-se-plan-by-ingrid-winterbach-author","title":"Buller se plan by Ingrid Winterbach (Author)","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780798139953\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher ‏ : ‎ Human \u0026amp; Rousseau, December 17, 2016\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 167 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEster Zorgenfliess verlaat haar tuisstad om vir ’n tyd lank te gaan oorbly in ’n plattelandse dorp waar sy haar ervaring van die dorp en sy inwoners orden rondom die plekke wat sy feitlik daagliks besoek. Net soos in Landskap met vroue en slang word die emosionele lewens van die karakters in Buller se plan met groot sorgvuldigheid ontleed terwyl daar steeds kennis geneem word van die natuurlike landskap én die landskap van die liggaam. En soos in Belemmering is die Anglo-Boereoorlog ook hier ’n belangrike element: die slag van Colenso vorm in Buller se plan die historiese verwysingsraamwerk waarteen die eietydse gebeure in die roman gemeet word.\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46238031511714,"sku":null,"price":165.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/71AQcPahEeL._SL1500.jpg?v=1761741773"},{"product_id":"jeanne-goosen-drie-eenakters-kombuis-blues-kopstukke-n-koffer-in-die-kas-1992-1ste-ed-by-jeanne-goosen","title":"JEANNE GOOSEN - DRIE EENAKTERS - KOMBUIS-BLUES, KOPSTUKKE, 'N KOFFER IN DIE KAS 1992 1STE ED by Jeanne Goosen","description":"\u003cp\u003e{INSCRIBED BY AUTHOR}\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eISBN: 9780798632942\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Haum-Literer, 1992\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 88 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46238069522594,"sku":null,"price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_ba80029a-e102-49ae-9f25-966ff2c9e347.jpg?v=1761742084"},{"product_id":"elders-aan-diens-goosen-jeanne-inscribed-by-author","title":"Elders aan diens \/Goosen, Jeanne {INSCRIBED BY AUTHOR}","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780980260663\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Genugtig Uitgewers, 2007\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 59 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46238108582050,"sku":null,"price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/IMG20230620123133-768x1253.jpg?v=1761742238"},{"product_id":"om-n-mens-na-te-boots-deur-jeanne-goosen","title":"Om ń Mens na te Boots deur Jeanne Goosen","description":"\u003cp\u003eISBN: 0628008457\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Haum- Literer, 1975\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover, 52 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46238137581730,"sku":null,"price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/5f796cba-d2cc-4bb6-8592-a4399bf0f1d9_xtdvV5VXk3.avif?v=1761742465"},{"product_id":"n-pawpaw-vir-my-darling-by-jeanne-goosen-author","title":"'n Pawpaw Vir My Darling by Jeanne Goosen (Author)","description":"\u003cp\u003eINSCRIBED BY AUTHOR\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eISBN: 9780795701450\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher ‏ : ‎ Kwela Books, 1 July 2002\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 144 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46238163173538,"sku":null,"price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_48eb2ddc-7010-49f8-9e94-571f641b5c5d.jpg?v=1761742704"},{"product_id":"skaduwees-tussen-skaduwees-by-abraham-h-de-vries","title":"Skaduwees Tussen Skaduwees by Abraham H. De Vries","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780798136884\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Human \u0026amp; Rousseau, , February 1997\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 88 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJulle is almal op 'n makabere wyse gebonde aan  hierdie land. Julle word beheers deur genaadelose en jaloerse voorvadergeeste, wa hulle eie sondes besoek aan julee ne niemand rus gun nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie skaduspel van werk-likheid en fiksie en die mens se noodsaak vir verhale oor trourokke, oor sirkusgelag, oor verskirkkings en wantroue en droefheid in 'n heelal waar \"dit buite so donker is en stil, en ons so magteloos\", dit is maar 'n paar van die temas in meesterverteller Abraham H. de Vries se nuwe bundel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGeen wonder dan die versugting van 'n verteller wat besef \"alles is vlietend soos skaduwees\" en dat al wat oorbly die verhaal is : Verwyl in die woord, o, verwyl.....\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46243662659746,"sku":null,"price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/Skaduwees-tussen-skaduwees-de-Vries.jpg?v=1761835294"},{"product_id":"op-soek-na-generaal-mannetjies-mentz-christoffel-coetzee","title":"Op Soek Na Generaal Mannetjies Mentz – Christoffel Coetzee","description":"\u003cp\u003e{Previous owner's signature}\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eISBN: 9781874901945\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Queillerie, 1998\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover, 300 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar loop gerugte van twee honde en ‘n jakkals, gruwelike gediertes, wat snags vreet aan mens en dier in die poorte deur die berge van die Brandwaterkom. Dis waar die Vrystaatse magte futloos aan die Engelse oorgegee het. Waar iemand die Kakie-eskorts in die poorte voorlê en wreedaardig straf – maar ook die hensoppers, tot selfs die pakdiere.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDrie Boere loop aan die spits van diê geheime Wraakkommando: die dierlike haaslip Niemann, die geslepe Voss, en hul ontsagwekkende leier, Mannetjies Mentz. Deur hulle kom talle burgers weer vry om voort te veg. En in spelonke hoog teen die berg leef Boervroue en -kinders die Anglo-Boereoorlog deur. Ma, die onverbiddelike. Aunt Soph, die roekelose. Ounooi met die groot ore. En aunt Anne, die ontluikende. Hulle plaas het hulle self laat afbrand, en ‘n onderlinge verdrag laat gedy hulle daar saam met Jan Witsie en sy half-Basotho, half-Griekwa mense.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dis die verkeerde tyd vir Anne om te blom toe Mentz se burgers die gevange jong Kakie-luitenant daar los verlief soos sy is, en blind vir die onvermydelike: dat die burgers sal terugkom, en dat hulle bloed sal soek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn so word nog ‘n konflik gebore, want Soph se eie broer, blink Frans Naudé, is deel van daardie Wraakkommando. Botsing en hartstog, ontrou en lotsverbondenheid tussen Boer en Brit, wit en swart, mens en dier… Die mengsel is ryk en kragtig in hierdie verhaal wat diep en ver loop deur Afrika: tot onder sy skoonste berg, Kilimandjaro, en tot in die skadu van die grootste oorlog, in die middel van die vorige eeu.\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46244810096802,"sku":null,"price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_34f26508-7af5-4bd7-96ae-a7bcd304e9bc.jpg?v=1761902797"},{"product_id":"koos-prinsloo-verhale-by","title":"Koos Prinsloo: Verhale  BY","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780798149402\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Human \u0026amp; Rousseau,1992\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 384 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46244948246690,"sku":null,"price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_3732d298-6b8e-4552-b4e2-3f05a5d53205.jpg?v=1761905482"},{"product_id":"witskrif-hattingh-r","title":"WITSKRIF - HATTINGH,R","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780798137553\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Human \u0026amp; Rousseau, 1997\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 111 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250850025634,"sku":null,"price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/https___api.aristata.co.za_images_9780798137553.avif?v=1762157539"},{"product_id":"die-stil-avontuur-by-elisabeth-eybers-1st-edition-7th-print","title":"Die Stil Avontuur by Elisabeth Eybers {1st edition, 7th print}","description":"\u003cp\u003eUSED\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: J. L. van Schaik , 1958\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover without dust jacket , 42 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250856841378,"sku":null,"price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/230720233756_IMG_20230720_090509_edit_178108883776461.avif?v=1762158297"},{"product_id":"nuweling-elisabeth-eybers-second-hand","title":"Nuweling – Elisabeth Eybers {Second hand}","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780798133289\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Human \u0026amp; Rousseau, 1994\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover, 47 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250858545314,"sku":null,"price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/Nuweling-Voor.jpg?v=1762158368"},{"product_id":"die-helder-halfjaar-by-elisabeth-eybers","title":"Die Helder Halfjaar by Elisabeth Eybers","description":"\u003cp\u003eISBN: 062415505\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Tafelberg-Uitgewers BEPERK, 1966\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover , 33 pages\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250899767458,"sku":null,"price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/Screenshot_68.png?v=1762158940"},{"product_id":"straataf-jeanne-goosen","title":"Straataf – Jeanne Goosen","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780799329391\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: LAPA publishers, 2001 \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 96 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOplaas weer ’n kortverhaalbundel (van sowat vyftien verhale) deur die veelsydige en bekroonde skrywer, Jeanne Goosen. Plante kan praat beskryf opnuut die gryse voorstedelikheid van Parow in verhale soos “Spokie Snygans maak sy buiging” en “Lemoenboom”, maar tegelykertyd roep Goosen ook ’n ander wêreld op: waar dooie siele met mekaar kommunikeer, waar Lubbert Das tuinier word vir ’n hertogin, en plante – nes woorde en musiek – uiteindelik al balsem vir die droefheid en ontgogeling van ons bestaan is.\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250900979874,"sku":null,"price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/straataf.jpg?v=1762159249"},{"product_id":"wie-is-jan-hoender-by-jeanne-goosen-signed-by-author","title":"Wie Is Jan Hoender? by Jeanne Goosen { SIGNED BY AUTHOR}","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780795701276\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Tafelberg Publishers, March 2001\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 136 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250902061218,"sku":null,"price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_bed2444d-3a62-4398-b5e3-9a39aebd08da.jpg?v=1762159417"},{"product_id":"o-a-daantjie-dromer-by-jeanne-goosen","title":"O.A. Daantjie Dromer by Jeanne Goosen","description":"\u003cp\u003eISBN: 9781874901105\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Queillerie Publishers (Pty) Ltd, December 1993\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 135 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250902618274,"sku":null,"price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_e7211a65-c324-4844-8205-db249929a9b9.jpg?v=1762159565"},{"product_id":"otters-in-bronslaai-by-antjie-krog","title":"Otters in bronslaai by Antjie Krog","description":"\u003cp\u003eISBN: \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Human \u0026amp; Rousseau , January 1, 1981\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover, 71 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250905829538,"sku":null,"price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/10766240.jpg?v=1762159695"},{"product_id":"jerusalemgangers-antjie-krog","title":"Jerusalemgangers - Antjie Krog","description":"\u003cp\u003eSecond hand { Previous owner's inscriptions}\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Human \u0026amp; Rousseau, 1986\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover, 64 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJerusalemgangers (1985) is a poetry collection by the acclaimed South African poet Antjie Krog, which she has stated is her first to have a \"complete political foundation\". The title refers to a historical trekker group, and the poems explore themes of human impulse towards liberation and the tragic results that can follow when ideals are not met, often in the context of South Africa's history. \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250906878114,"sku":null,"price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/images_8d87486b-d820-4b96-a62a-7c16484b5225.jpg?v=1762160034"},{"product_id":"alle-paaie-gaan-na-rome-by-uys-krige","title":"Alle Paaie Gaan Na Rome by Uys Krige","description":"\u003cp\u003eSecond hand\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Unie-Volkspers, 1949\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 110 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250909958306,"sku":null,"price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_716dbd3a-f107-4491-87ab-3037411f2d64.jpg?v=1762160230"},{"product_id":"hierdie-lewe-by-karel-schoeman","title":"Hierdie lewe by Karel Schoeman","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780798142847\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Human \u0026amp; Rousseau , March 2003\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 213 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250910744738,"sku":null,"price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/mcjz-334-g970.1.front.0798142847.jpg?v=1762160512"},{"product_id":"twaalfde-nag-william-shakespeare-uys-krige","title":"TWAALFDE NAG WILLIAM SHAKESPEARE - UYS KRIGE","description":"\u003cp\u003eSECOND HAND\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: HAUM, 1967\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover, 143 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250911957154,"sku":null,"price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_50bdf29c-9a67-4f82-a429-95c4a1f4aded.jpg?v=1762160866"},{"product_id":"gedigte-1989-1995-antjie-krog","title":"Gedigte, 1989-1995 - Antjie Krog","description":"\u003cp\u003eISBN: 1874969124\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Hond 1995\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 77 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46250913235106,"sku":null,"price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/4a7fa4f1fb9df3529990afe8317b2837_1200x1200_491c95b9-2913-4763-bb6a-bc38c055b5e8.webp?v=1762161057"},{"product_id":"a-g-visser-versamelde-gedigte-merwe-scholtz","title":"A.G. Visser Versamelde Gedigte Merwe Scholtz","description":"\u003cp\u003eISBN: 062414886\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Tafelberg Uitgewers Beperk: 1981\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover, 352 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46251103518882,"sku":null,"price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/240620092635_IMG_4520.avif?v=1762175049"},{"product_id":"die-plaag-by-david-van-reybrouck","title":"Die Plaag by David Van Reybrouck","description":"\u003cp\u003eInscribed by previous owner\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eISBN: 9781869190583\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Protea Boekhuis, December 2003\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 263 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie plaag is tegelykertyd reisverhaal, avontuurverhaal, speurverhaal, natuurkundige artikel, letterkundige studie en historiese ondersoek. Die skrywer – 'n Belgiese joernalis – reis na Suid-Afrika op soek na die \"dowwe spoor\" van Eugene Marais, en word uiteindelik met veel meer as dooie historiese gegewens beloon. Die Nederlandse uitgawe van Die Plaag het die Debuutprijs vir 2002 verower en was op die kortlys van die Gouden Uil-literatuurprys vir 2002. Die vertaling van Van Reybrouck se Nederlandse teks in Afrikaans deur die bekende digter en omroeper doktor Daniel Hugo is ’n onmisbare toevoeging tot Afrikaanse lesers se kennis van die merkwaardige Eugene Marais se lewe. Hiermee word kultuurgoedere wat deur ’n Vlaming nagespoor en opgeteken is as ’t ware huis toe gebring.\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46259181715618,"sku":null,"price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/preview.fycz-275-g230.1.front.1869190580.jpg?v=1762265977"},{"product_id":"versamelde-gedigte-w-e-g-louw","title":"Versamelde Gedigte – W E G Louw","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780624026099 \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Tafelberg Uitgewers, 1988\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover, 252 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46259189448866,"sku":null,"price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/Versamelde-Gedigte-Louw.webp?v=1762266299"},{"product_id":"n-p-van-wyk-louw-versamelde-gedigte","title":"N.P. van Wyk Louw, Versamelde Gedigte","description":"\u003cp\u003eEXCELLENT CONDITION SECOND HAND\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eISBN: 9780624016021\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher : \u003cspan\u003eTafelberg en Human \u0026amp; Rousseau, 1988 (tweede druk).\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHardcover, 352 pages\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46296202346658,"sku":null,"price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/200608234328_q_1.avif?v=1762775521"},{"product_id":"geskiedenis-van-die-afrikaanse-literatuur-by-kannemeyer-j-c","title":"GESKIEDENIS VAN DIE AFRIKAANSE LITERATUUR by Kannemeyer (J.C.)","description":"\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher ‏ : ‎ Human \u0026amp; Rousseau (Pty) Ltd, 25 December 1984\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover, 515 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46296223842466,"sku":null,"price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/Kannemeyer1_800x_0a310efe-96e8-4844-bb5b-e324409f4744.webp?v=1762775810"},{"product_id":"jean-pierre-pellissier-van-bethulie","title":"JEAN PIERRE PELLISSIER VAN BETHULIE","description":"\u003cp\u003esecond hand\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: J.L.van Schaik (Edms), 1956\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover, 697 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDust Jacket torn around the edges.\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46296262967458,"sku":null,"price":450.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/30789681527_2.jpg?v=1762777693"},{"product_id":"kitaar-my-kruis-by-small-adam","title":"Kitaar my kruis by Small, Adam","description":"\u003cp\u003eISBN: 0798600608\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Haum,1973\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHardcover,96 pages\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46318779433122,"sku":null,"price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/Kitaar-my-kruis.jpg?v=1763370568"},{"product_id":"jonkmanskas-by-koos-prinsloo","title":"Jonkmanskas by Koos Prinsloo","description":"\u003cp\u003eSECOND HAND\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eISBN: 0624018423\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Tafelberg , January 1, 1982\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 87 pages\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46324207616162,"sku":null,"price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/22708714.jpg?v=1763538068"},{"product_id":"the-melancholy-of-resistance-by-laszlo-krasznahorkai-george-szirtes","title":"The Melancholy of Resistance by László Krasznahorkai, George Szirtes","description":"\u003cp\u003eISBN: \u003cspan\u003e9781781256244\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTuskar Rock, 12 May 2016\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, \u003cspan\u003e321 pages\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"127\" data-end=\"505\"\u003eIn a small Hungarian town, a mysterious circus arrives in the depths of winter, claiming to display the stuffed body of the largest whale in the world. This surreal event sparks strange rumours, setting off a chain reaction of anxiety among the townspeople. As fear spreads, the citizens cling to any form of order — music, cosmology, even fascism — in their search for meaning.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"507\" data-end=\"725\"\u003eThe novel’s cast is unforgettable: the ruthless Mrs. Eszter, intent on taking over the town; her weak, submissive husband; and Valuska, a dreamy idealist who floats above it all, the only truly noble soul in the story.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"727\" data-end=\"1060\"\u003eTranslated by George Szirtes, \u003cem data-start=\"757\" data-end=\"787\"\u003eThe Melancholy of Resistance\u003c\/em\u003e is a compact but intense work. Its prose — described by the author as “a slow lava flow of narrative” — unfolds like a black river of thought, and readers are carried forward in “lunar leaps and bounds” (as praised by \u003cem data-start=\"1006\" data-end=\"1020\"\u003eThe Guardian\u003c\/em\u003e)\u003c\/p\u003e","brand":"IH PENTZ BOOKSELLERS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46324393148578,"sku":null,"price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/61xpvmR0gAL._SY342.jpg?v=1763545532"},{"product_id":"fiela-se-kind-die-drama-by-dalene-matthee","title":"Fiela se Kind - Die Drama by Dalene Matthee","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780624073635\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePublisher: Tafelberg Publishers Ltd, November 2015\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 152 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ‘n bruin gesin in die Lange Kloof kry.\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46477752729762,"sku":null,"price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/preview.mkgm-3300-g140.0.photo.0624073637.jpg?v=1768206832"},{"product_id":"om-te-vlieg-by-breytenbach-breyten","title":"Om te vlieg by Breytenbach, Breyten","description":"\u003cp\u003ePublisher: Buren Uitgewers, 1971\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaperback, 94 pages\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir Bubi, Cloete en Ikarus (met sorg)\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVroeër het ek gedroom ek is ‘n rondvlieënde skoelapper, besig om die lewe te geniet. Ek was nie bewus daarvan dat ek Sosê (Breyten, Panus) was nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOpeens het ek wakker geskrik en ek was wéér Sosê (BP). Nou het ek nie geweet of dit Sosê (BP) was wat gedroom het hy was ‘n skoelapper, of die skoelapper wat nou droom hy is Sosê (BP) nie. (Uit: Die Reëling van Twispunte)\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46477953302690,"sku":null,"price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/Om-te-vlieg-2.jpg?v=1768211469"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/collections\/afrikaans-books-on-a-shelf-with-a-afrikaans-books-poster-and-decoration.png?v=1760101054","url":"https:\/\/pentzbooks.co.za\/collections\/afrikaans.oembed?page=3","provider":"I H Pentz Booksellers","version":"1.0","type":"link"}