{"product_id":"boererate-saamgestel-deur-danie-smuts","title":"Boererate saamgestel deur Danie Smuts","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780143539216\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan itemprop=\"brand\" itemtype=\"https:\/\/schema.org\/Brand\" itemscope=\"\"\u003e\u003cspan itemprop=\"name\"\u003eRandom House Struik\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan class=\"sr-only\"\u003eCopyright\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e© 2015\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e231 pages, Hardcover\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003ch3 class=\"section-subtitle-heading mb-3 line-height-2\"\u003eBoererate\u003c\/h3\u003e\n\u003cdiv class=\"description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"pdp-description line-height-3\"\u003eAs jong seun het Danie Smuts met ’n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir ’n konkoksie om maselspasiënte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van ’n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"pdp-description line-height-3\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"pdp-description line-height-3\"\u003eToe Boererate – ’n keur van die tradisionele advies wat luisteraars oor die jare vir Smuts se radioprogram ingestuur het – in 1989 verskyn, was dit onmiddellik ’n treffer. Sedertdien het dié besonderse boek uit sirkulasie verdwyn, maar die aanvraag daarvoor nie.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"pdp-description line-height-3\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"pdp-description line-height-3\"\u003e’n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur dié vreemdsoortige en dikwels skreeusnaakse wenke. Die volgende stappe word byvoorbeeld aanbeveel om griep te bekamp:\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"pdp-description line-height-3\"\u003e1.) Plaas ’n bottel whiskey en ’n glas saam met ’n brandende kers langs jou bed.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"pdp-description line-height-3\"\u003e2.) Klim in die bed, maak seker jy lê onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"pdp-description line-height-3\"\u003e3.) Sodra jy twee kerse sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"pdp-description line-height-3\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"pdp-description line-height-3\"\u003eMaar wees gewaarsku: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, word gewaarborg, maar jy mag dalk ’n hoofpyn oorhou.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47513718915234,"sku":null,"price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/download_5ca5a424-eccd-4715-bd42-6f648fbb0642.jpg?v=1786524570","url":"https:\/\/pentzbooks.co.za\/products\/boererate-saamgestel-deur-danie-smuts","provider":"I H Pentz Booksellers","version":"1.0","type":"link"}