{"product_id":"kamphoer-by-francois-smith","title":"Kamphoer by Francois Smith","description":"\u003cp\u003eISBN: 9780624065517\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTafelberg, July 2014\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e272 pages, Paperback\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eKamphoer\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003eis die ware verhaal van ’n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls gegooi is. Met die hulp van ’n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses word sy teruggestamp in ’n bomkrater wat sy geglo het lank reeds toegegroei het en veilig bedek was.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"I H Pentz Booksellers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47190855057570,"sku":null,"price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4047\/3732\/files\/97623.png?v=1776837003","url":"https:\/\/pentzbooks.co.za\/products\/kamphoer-by-francois-smith","provider":"I H Pentz Booksellers","version":"1.0","type":"link"}