Skaduwees Tussen Skaduwees by Abraham H. De Vries

Skaduwees Tussen Skaduwees by Abraham H. De Vries

  • R 100.00
    Unit price per 
Tax included.


ISBN: 9780798136884

Publisher: Human & Rousseau, , February 1997

Paperback, 88 pages

Julle is almal op 'n makabere wyse gebonde aan  hierdie land. Julle word beheers deur genaadelose en jaloerse voorvadergeeste, wa hulle eie sondes besoek aan julee ne niemand rus gun nie.

Die skaduspel van werk-likheid en fiksie en die mens se noodsaak vir verhale oor trourokke, oor sirkusgelag, oor verskirkkings en wantroue en droefheid in 'n heelal waar "dit buite so donker is en stil, en ons so magteloos", dit is maar 'n paar van die temas in meesterverteller Abraham H. de Vries se nuwe bundel.

Geen wonder dan die versugting van 'n verteller wat besef "alles is vlietend soos skaduwees" en dat al wat oorbly die verhaal is : Verwyl in die woord, o, verwyl.....