Wals met Matilda (Afrikaans Edition) by Dan Sleigh
Tax included.
ISBN:9780624051466
Publisher : Tafelberg - 1 June 2011
Paperback, 317 Pages
Dan Sleigh se jongste manuskrip handel oor die lewe se ewige dans met die dood – alle lewe, ook die lewe van die skryfkuns. Die protagonis, Koos van der Merwe, was eens een van Goeie Hoop Uitgewers se topskrywers, en dit is waarom ’n woonstel in Bay View Villas aan hom toegeken is, op ’n verdieping wat die uitgewery reserveer vir die skrywers van topverkopers.