Gids tot die naghemel van Suider-Afrika by Peter Mack

Gids tot die naghemel van Suider-Afrika by Peter Mack

  • R 50.00
    Unit price per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.


ISBN: 9781770078604

Struik Publishers (Pty) Ltd, 2012 April

168 pages, Paperback

Hierdie ten volle hersiene bygewerkte uitgawe van die gewilde Gids tot die naghemel van Suider-Afrika bevat kleurryke illustrasies tabelle en diagramme en bied leiding oor die toerusting wat nodig is om sterre mee waar te neem en nuttige inligting oor die naghemel soos dit vanuit die Suidelike Halfrond te sien is.