Hemel op aarde (Afrikaans Edition) by Horn, Tinus

Hemel op aarde (Afrikaans Edition) by Horn, Tinus

  • R 425.00
    Unit price per 
Tax included.


ISBN: 9781874901235

Queillerie1997

60 pages, Paperback

Ou Vince het dit maar rof in Hillbrow. Niemand wil sy paintings koop nie, en skuldeisers soek sy bloed. Partykeer verloor hy kop, of minstens 'n stukkie van sy oor. Maar gelukkig is daar nog die hoere, al lag huller hom uit, en sy yuppie - broer Theo van Kaapstad, al preek hy wanneer hy tjeks uitdeel. 'n Halfbekende storie in 'n heel nuwe gedaante: die eerster grafiese roman in Afrikaans.