Om te vlieg by Breytenbach, Breyten
Tax included.
Publisher: Buren Uitgewers, 1971
Paperback, 94 pages
Vir Bubi, Cloete en Ikarus (met sorg)
Vroeër het ek gedroom ek is ‘n rondvlieënde skoelapper, besig om die lewe te geniet. Ek was nie bewus daarvan dat ek Sosê (Breyten, Panus) was nie.
Opeens het ek wakker geskrik en ek was wéér Sosê (BP). Nou het ek nie geweet of dit Sosê (BP) was wat gedroom het hy was ‘n skoelapper, of die skoelapper wat nou droom hy is Sosê (BP) nie. (Uit: Die Reëling van Twispunte)