Gesant van die mispels Gedigte by skilderye van Adriaen Coorte (ca. 1659–1707) by Marlene van Niekerk
Tax included.
ISBN: 9780798176552
Human & Rousseau, January 2018
Paperback, 68 pages
Met dié bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op ’n oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Adriaen Coorte (ca. 1659-1707) bekend. Sy lewer daarmee nogeens ’n bewys van die vernuwende aard van haar werk. Die bundel bevat ’n dosyn skilderye, in kleur afgedruk, telkens vergesel van ’n beeldgedig in Afrikaans met die Nederlandse vertaling daarvan op die volgende bladsy. Beskryf as “’n poëtiese kragtoer