Jans Rautenbach - Dromer, Baanbreker En Auteur BY Martin Botha, Jans Rautenbach

Jans Rautenbach - Dromer, Baanbreker En Auteur BY Martin Botha, Jans Rautenbach

  • R 250.00
    Unit price per 
Tax included.


ISBN: 9780958488020

Publisher: Genugtig! Uitgewers, October 2006

Hardback, 131 pages

Jans Rautenbach word steeds allerwee beskou as een van die grootste baanbrekers binne die opbloei van die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Sy werk word vandag nog beskou as boustene vir die nuwe geslag filmmakers. In hierdie title bespreek Martin Botha Jans Rautenbach se bydrae en betekenis tot die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Jans se eie memoirs oor die sewentigs, en die mense wat gedurende hierdie glinstertyd van die Afrikaanse filmbedryf deel was van die klein Hollywood, word direk uit sy mond deur Deborah Steinmair op papier vasgele.