Karretjiemense van die Groot Karoo - Vergete afstammelinge van die vroegste Suid-Afrikaners by Michael de Jongh

Karretjiemense van die Groot Karoo - Vergete afstammelinge van die vroegste Suid-Afrikaners by Michael de Jongh

  • R 300.00
    Unit price per 
Tax included.


ISBN: 9781868887903

Language: Afrikaans

Unisa Press, November 2015

Die lewens van 'n voorheen vergete, onsigbare Eerste Mense van Suid-Afrika kom na vore in hierdie sensitiewe navorsingstudie. Die Karretjiemense is direkte afstammelinge van die vroegste inwoners van die grootste deel van die Groot Karoo - die /Xam (San/Boesman). Vandag, as rondtrekkende skaapsekeerders, ry hulle die dorre vlaktes van die Karoo kruis en dwars in hul donkiekarre, op soek na moontlike skeergeleenthede, en span langs die grootpad uit in hul oornagskuilings van sinkplaat, hout, goiingsakke en plastiek, waarvan die karretjie deel is.