Klassiek reeks: 'n Ander land by Karel Schoeman

Klassiek reeks: 'n Ander land by Karel Schoeman

  • R 240.00
    Unit price per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.


ISBN: 9780798145114

Human & Rosseau,June 2013

418 pages, Paperback

Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dĂ­t wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die "ander land" word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende.