Onder Die Radar - Stories Uit Ons Land by Dana Snyman

Onder Die Radar - Stories Uit Ons Land by Dana Snyman

  • R 150.00
    Unit price per 
Tax included.


ISBN: 9780624062271

Publisher: Tafelberg Publishers Ltd, October 2013

Paperback, 283 pages

In Dana se nuwe bundel vertel hy die stories van ons land se mense, die gewone mense, mense wat sommerso onder die radar leef... Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het. Hy skryf met groot nederigheid en respek oor die mense wat andersinds ongesiens lewe en in die proses verryk en verruim hy ons. Boonop is hy dikwels skreeusnaaks.