Onrus op Steynshoop by Ingrid Winterbach

Onrus op Steynshoop by Ingrid Winterbach

  • R 350.00
    Unit price per 
Tax included.


ISBN: 9780798184724

Human & Rousseau, July 2024

304 pages, Paperback

Die teenwoordigheid van die Chinese in Steynshoop het die dorp die afgelope paar jaar ingrypend verander.
Benna Potgieter, wonderkind in sy prille jeug, is sedert sy pa se dood ’n haarkapper in sy ma se salon. Sy lewe neem ’n drastiese wending wanneer die skilder Fonny, sy groot verlore liefde, onverwags na die dorp terugkeer. 
Snaaks, droewig, wrang en oneerbiedig – ’n opwindende nuwe roman in ware Winterbach-trant.