Pharos Afrikaansgids Naslaanlyste en taalreëls by Nicolaas Faasen

Pharos Afrikaansgids Naslaanlyste en taalreëls by Nicolaas Faasen

  • R 300.00
    Unit price per 
Tax included.


ISBN: 9781868902095

Pharos, December 2017

368 pages, Paperback

Die Pharos Afrikaansgids bied eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-AWS en is KABV-geskik. Dit is 'n praktiese, alledaagse gids vir voorgraadse studente en ander taalgebruikers.

Behalwe vir die naslaangedeelte wat algemene taalreëls deur middel van eenvoudige definisies en voorbeelde verduidelik, bevat dit ook lyste van woorde wat spellingprobleme oplewer, meervoude en verkleining, intensiewe vorme, vergelykingsen idiome.