The Complete Voorkamer Stories by Herman Charles Bosman (Author), Craig MacKenzie (Editor)
ISBN: 9780798152983
Human & Rousseau (Pty) Ltd, November 2012
400 pages, Paperback
Herman Charles Bosman se Voorkamerstories het aanvanklik in 1950-51 verskyn in The Forum verskyn as ’n weeklikse rubriek en is deur sy kollegas as van sy beste werk beskou.
Hierdie versameling bevat al die Voorkamerstories in die volgorde waarin dit aanvanklik verskyn het, sonder verkortings en ongesensor.
’n Klompie boere vergader in Jurie Steyn se voorkamer, wat ook as die Drogevlei-poskantoor funksioneer, en deel die dag se nuus, lewer kommentaar op wêreldgebeure, en vertel stories oor mooi meisies, spoke en iepekonders.